My webblaaie is eenvoudig, maar effektief. Ek skep bekostigbare
webblaaie wat nie interaktief werk nie, nie invul vorms, “blogs” of “forums” bevat nie,
maar wat wel ‘n baie goeie vertoonvenster vir jou onderneming sal wees.
Jaarlikse naam
registrasie en administrasiekoste, direk betaalbaar aan die
diensverskaffer
R240.00 per jaar
Ontwerp en opstel van
'n 8-bladsy webblad
R2000.00 eenmalig
Ontwerp en opstel van
'n enkelblad webblad
R1000.00 eenmalig
Opdatering van
webblad
R120.00 per uur
LET WEL:
Jy betaal geen maandelikse fooi aan my nie.
Die registrasie en admininstrasie koste sluit
50Mb spasie en 5 persoonlike e-pos adresse in.
DIE
PROSES IS AS VOLG:
1) Besluit op 'n naam vir jou webblad
2) Indien die naam beskikbaar is, reserveer en registreer ek die spasie
namens jou by die diensverskaffer 3) Die spasie is binne 'n paar uur
beskikbaar, en die webblad kan ontwerp en gelaai word